Gaan na inhoud

kruit

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kruit     
(militêr), (chemie) 'n Plofstof wat as aandryfmiddel in vuurwapens gebruik word
  1. Hemel en aarde bewe, en onder my kraak die grond,
    En rondom my kop daar swewe die rook van kruit en lont.[1]

    Homofone

Kruid
«Hou jou kruit droog»
Berei jou goed voor vir die stryd
«Kruit en vuur wees»
Hulle is kwaaivriende.
«Iemand se kruit is nat»
Hy kan sy doel nie bereik nie:

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: gunpowder(en)
Nederlands: kruit(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kruit.