Gaan na inhoud

kuberbroos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   kuberbroos            
Kinders wat nog kuberbroos is, moet nie aan gevare van die internet blootgestel word nie, bv. kubertreitering, vloekery, pornografie, ens.