Gaan na inhoud

kuberkol

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kuberkol    kuberkolle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kuberkolletjie     kuberkolletjies  
Kuberkolle mag te vind wees in heelwat besighede vir kliëntegebruik, bv. koffiewinkels. (WiFi hotspot)

    Sinonieme

seinplein