kubies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | kubies | kubiese | kubies |
- ku•bies
- (wiskunde), (chemie) wat die vorm van 'n kubus het; met betrekking tot 'n kubus
- (kristallografie), (mineralogie) wat se eenheidsel drie gelyke asse het wat loodreg op mekaar staan
- (chemie) wat se molekulêre simmetrie drie twee- of viervoudige asse loodreg op mekaar besit met vier drievoudige asse teen die magiese hoek daarop
- Die MC linac model is getoets deur dit te vergelyk met diepte dosis en dosis profiel data soos gesimuleer in 'n kubiese waterbad (WB) en gemete waardes.[1]
| Platoniese vaste liggame | |||||
|---|---|---|---|---|---|
| naamwoord↓ orde→ | 4 | 6 | 8 | 12 | 20 |
| selfstandig | tetraëder | kubus | oktaëder | dodekaëder | ikosaëder |
| byvoeglik | tetraëdries | kubies | oktaëdries | dodekaëdries | ikosaëdries |
| Simmetrieë | |||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|
| triklinies | monoklinies | ortorombies | tetragonaal | trigonaal | romboëdries | heksagonaal | kubies |
| primitief | gesentreerd | grondvlakgesentreerd | ruimtelikgesentreerd | vlakgesentreerd | |||
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|