kuifkopdobbertjie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kuifkopdobbertjie | kuifkopdobbertjies |
- kuif•kop•dob•ber•tjie
- (voëls)
Podiceps cristatus; 'n watervoël wat in Suider-Afrika asook Europa voorkom en 'n kenmerkende donker dubbele kuif het
- Die volwasse kuifkopdobbertjie het 'n kenmerkende donker dubbele kuif en kraag met rooibruin rande wat die kante van die kop omring.
| Vertalings: Podiceps cristatus | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kuifkopdobbertjie.