Gaan na inhoud

kunsmatige inseminasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Naamwoordfrase
kunsmatige inseminasie
kunsmatige + inseminasie
kuns•ma•ti•ge in•se•mi•na•sie
(landbou), (medies) 'n Tegniek om bevrugting te bewerkstellig deur sperm in die baarmoeder of serviks van 'n soogdier met behulp van 'n spuit in te bring
  1. Kunsmatige inseminasie (KI) stel produsente in staat om 'n spesifieke bul wat met 'n spesifieke koei gepaar word, met die hand uit te soek.[1]

    Afkorting

KI

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: artificial insemination(en)
Nederlands: kunstmatige inseminatie(nl) v