kunsmatige intelligensie
Voorkoms
| Naamwoordfrase |
|---|
| kunsmatige intelligensie |
- kuns•ma•ti•ge in•tel•li•gen•sie
- (rekenaarwetenskap) Die intelligensie waarmee masjiene of sagteware vorendag sou kom, in teenstelling met die intelligensie van mense of diere. Dit is 'n akademiese studieveld waarin probeer word om menslike intelligensie kunsmatig na te boots
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kunsmatige intelligensie.