kurk
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kurk | kurke |
-
(lêer)
- die bas van die kurkboom
Quercus suber wat uitstekende termiese en akoestische isoleerder is - 'n stukkie van 1) wat as prop in 'n wynbottel gebruik word
- Tapsvormige kurke is kurkproppe wat aan die een kant breër en aan die ander kant smaller is, wat soos 'n keëlvorm lyk.[1]
| Vertalings: 1. materiaal | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. prop | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kurk.