Gaan na inhoud

kutikula

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kutikula    kutikulas  
ku•ti•ku•la
  1. (plantkunde) 'n Vetterige lagie was bo-op die epidermis, wat dit teen uitdroging beskerm.
  2. (dierkunde) 'n Dik, sterk, beskermende laag kollageen op die vel van rondewurms wat uit 'n sinsitium of enkele laag selle bestaan
  1. Wortelepidermis het nie ’n kutikula nie; ook geen sluitselle of stomata nie, maar het wel spesiale uitgroeisels genaamd wortelhare. Blaarepidermis het ’n kutikula; het ook sluitselle en dus stomata.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cuticle(en)
Nederlands: cuticula(nl) v/m
Kutikula