Gaan na inhoud

kwadratiese formule

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Naamwoordfrase
kwadratiese formule
kwadratiese + formule
  1. (wiskunde) Die formule wat die twee wortels van die kwadratiese vergelying lewer
  1. Kan jy die kwadratiese formule toepas?[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: quadratic formula(en)
Nederlands: kwadratische formule(nl) v/m