kwartel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kwartel | kwartels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kwarteltjie | kwarteltjies |
-
(lêer)
- kwar•tel
- (voëls), (kookkuns) 'n Voël van die genus
Coturnix in die familie van die fisantagtiges
Phasianidae
- Maak pan toe met deksel en plaas in warm oond vir 1½ uur tot kwartels sag en gaar is.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kwartel.