Gaan na inhoud

kwartiel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kwartiel    kwartiele  
kwar•tiel
(statistiek) Een van die drie waardes wat 'n geordende stel data, die steekproef of populasie, in vier (soveel as moontlik) gelyke dele verdeel; die vyf-en-twintigste, vyftigste en vyf-en-sewentigste persentiele
  1. Daar is vier maatstawwe van verspreiding: variasiewydte, kwartiele, interkwartielvariasiewydte en persentiele[1]
Persentiel

    Hiponieme

Mediaan

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: quartile(en)
Nederlands: kwartiel(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kwartiel.