kweek
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kweek |
| Verlede Tyd | ek | het gekweek |
| Teenwoordige deelwoord | kwekend | |
| Verlede deelwoord | gekweekte | |
- (landbou) Om vir diere of plante te sorg en hul voortplanting moontlik te maak
- Die Nyl was die Egiptenare se hoofvervoerroete. Dit het vir hulle baie water en vrugbare grond gegee om gewasse te kweek.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|