kweekhuis
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kweekhuis | kweekhuise |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kweekhuisie | kweekhuisies |
-
(lêer)
- kweek•huis
- 'n Deursigtige konstruksie vir die kultivering van plante wat 'n ander klimaat as die heersende klimaat buite verlang.
- Die passieblom (Passiflora caerulea) is nie juis geskik vir binnenshuis nie, maar kan in ’n pot in ’n kweekhuis of sonnige vertrek gehou word.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|