kweekhuiseffek
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kweekhuiseffek | — |
- kweek•huis•effek
- Verhitting van die Aarde se atmosfeer as gevolg van kweekhuisgasse.
- Die kweekhuiseffek veroorsaak dat die temperatuur van die aardoppervlak hoër styg as wat aan 'n kombinasie van die son se hitte en die interne hitte van die Aarde toegeskryf kan word.
Vertalings: kweekhuiseffek | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kweekhuiseffek.