kwyl
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kwyl |
| Verlede Tyd | ek | het gekwyl |
| Teenwoordige deelwoord | kwylend | |
- Om speeksel te produseer
- Om in die Boerewinkel kwylend na die verskillende kleure lekkergoed agter glasafskortings te kyk. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kwyl |
- Speeksel wat uit die mond vloei
- Jy skrik wakker een oggend, die kwyl loop by jou mondhoeke uit.[2]