Gaan na inhoud

kwyn

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek kwyn  
Verlede Tyd  ek  het gekwyn        
kwyn
Verswak of kleiner word; stadig agteruitgaan of uitteer.
Aalwyne pas moeilik aan wanneer hulle uit hul natuurlike omgewing verwyder word, hulle begin geleidelik kwyn en gaan uiteindelik dood.

    Vertalings

  Vertalings:    kwyn
Engels: pine(en), languish(en)
Nederlands: kwijnen(nl)