Gaan na inhoud

kyk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kyk    gekyk  
   
(lêer)
om met die oog op 'n gefokusde of aandagtige wyse waar te neem
Sy het hom in die gesig gekyk, sê sy, en in haar hart was daar vergifnis vir wat hy aan haar gedoen het. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: look(en)
Nederlands: kijken(nl)