Gaan na inhoud

laaf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek laaf  
Verlede Tyd  ek  het gelaaf    
Teenwoordige deelwoord lawende   
Verlede deelwoord gelaafde   
Sedert 1265-'70 in Middelnederlands bekend as laven. Leenwoord van Latyn lavare (was). [1]
iemand verfris deur sy dors te les
Deels omdat Steyn nie 'n motor besit het nie, maar grootliks omdat sy dors na boeke en kennis nooit gelaaf kon word nie.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: laven(nl)