laag
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | laag | lae | laags | |
| Vergrotend | laer | laer | ||
| Oortreffend | laagste | |||
| Intensiewe vorm | ||||
| hondlaag | ||||
-
(lêer)
- Naby aan die grond; nie hoog nie.
- Min; klein; gering.
- Gemeen; lelik.
- Die stoel is laag.
- Die prys is besonder laag.
- Dit is laag van haar om so te jok.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| laag | lae |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| lagie | lagies |
- Horisontale massa; iets wat in twee rigtings uitstrek, maar in die derde 'n beperkte dikte het; bedekking.
- Dele bo-op mekaar.
- Hierdie laag bevat opvallend baie iridium, danksy die meteorietinslag van 65 miljoen jaar gelede.
- Die koek het een laag room en twee lae versiersuiker.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|