Gaan na inhoud

laai

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Laai (1)
Enkelvoud Meervoud
  laaie    laaie    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  laaitjie     laaitjies  
   
(lêer)
  1. (meubels) Plat uittrekboks in 'n meubelstuk, bedoel as berging vir los voorwerpe
  2. Streek, gewoonte
  1. Onlangs pak die lus my om die laaie reg te pak, en ek kom agter dit het deur die jare heen laaie van herinnering geword.[1]
  2. Dis 'n ou laai van hom om so te jok[2]

    Vertalings

  Vertalings:   1. plat boks
Engels: drawer(en)
Nederlands: lade(nl) v/m, la(nl) v/m
  Vertalings:   2 streek
Engels: antic(en)
Nederlands: streek(nl) v/m
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek laai  
Verlede Tyd  ek  het gelaai    
Teenwoordige deelwoord laaiend   
Verlede deelwoord gelaaide   
  1. Om 'n lading in te voeg
  2. Om elektriese energie by te voeg
  3. (rekenaarwetenskap) Om inligting in te voer
  4. Om hewig te brand
  1. Die NRDBV het Vrydag sy kommer uitgespreek oor vee wat op die skip gelaai is[3]
  2. My battery bly nie vir baie lank gelaai nie [4]
  3. Ek het op die vorige webblad (Werknet) reeds my CV gelaai. [5]
  4. [D]ie klippe en bosse brand soos laaiende vuur en die grond het versengend geword onder die voete[6]
Oplaai

    Vertalings

  Vertalings:   1. Lading goedere
Engels: load(en)
Nederlands: laden(nl)
  Vertalings:   2. Elektriese energie
Engels: change(en)
Nederlands: laden(nl)
  Vertalings:   3. Inligting
Engels: load(en)
Nederlands: laden(nl)