Gaan na inhoud

laan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  laan    lane    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  laantjie     laantjie  
  1. 'n Smal pad tussen bome
  2. Een strook van 'n pad se baan wat uit meer as een laan bestaan
  1. In 'n laan opry na 'n ou plaashuis[1]
  2. As egter net die laan waarin die ongeluk gebeur het, gesluit word, bly die ander lane oop[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: lane(en)
Nederlands: laan(nl) v/m
  Vertalings:   
Engels: lane(en)
Nederlands: rijstrook(nl) v/m