laas
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | laat | laat, late | ||
| Vergrotend | later, latere | |||
| Oortreffend | laas, laaste | |||
- laas
- Oortreffende trap van laat. die laaste, die afgelope
- Al wat 'n rekstof is word ingespan om die kurwes van laas Kersfees te bedwing. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| laas |
- die laaste keer
- Hy was weke laas op die plaas.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|