laat
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | laat | laat, late | ||
| Vergrotend | later, latere | |||
| Oortreffend | laas, laaste | |||
- laat
- Ná na die verwagte oomblik; na die tyd wat afgespreek/geskeduleer is.
- Nie vroeg nie (onvroeg).
- Tyd volgens die horlosie.
- My bus is laat.
- Ek moes tot laat in die nag werk. Laat in die 21ste eeu.
- Hoe laat is dit?
- Die egpaar het toe weer vriende en kennisse, hul dokter en pastoor gebel, wat onverwyld, ongeag die late uur, die Du Toits te hulp gesnel het.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | laat |
| Verlede Tyd | ek | het gelaat |
- Nie verhinder of teëgaan nie; duld; toelaat; toestaan; prysgee.
- Op ’n plek of in ’n toestand hou/los; agterlaat; nalaat; uitlaat; oorlaat.
- Laat staan maar.
- Ek het my baaitjie by die werk gelaat.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | laat | |
| Verboë | late | |
| Partitief | laats | |
| Vergrotend | ||
| Onverboë | later | |
| Verboë | latere | |
| Partitief | laters | |
| Oortreffend | ||
| Onverboë | laatst | |
| Verboë | laatste | |
| Bywoord | ||
| Oortreffend | het laatst(e) | |
- 1.: Ik laat.
- 1.: Jij laat.
- 1.: Hij, zij, het laat.
- 2.: Laat!