Gaan na inhoud

laf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   laf    lawwe    lafs    
Vergrotend   lawwer    lawwers  
Oortreffend   lafste  
  1. Wat 'n gebrek aan moed toon
  2. Smaakloos; oninspirerend; kinderagtig
  1. En nou dié lawwe daad deur 'n oud-Bok en voormalige WP-speler, helder oordag, met veiligheidskameras wat die hele petalje afneem.[1]
  2. Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders![2]
Lafaard, lafbek, lafheid

    Vertalings

  Vertalings:   1. gebrek aan moed
Engels: cowardly(en)
Nederlands: laf(nl)
  Vertalings:   2. smaakloos
Engels: silly(en), lame(en)
Nederlands: flauw(nl)