Gaan na inhoud

lak

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  lak    lakke  
Stof wat 'n dun beskermende lagie vorm nadat dit in 'n vlugtige oplosmiddel opgelos en op oppervlaktes soos hout, metaal en verf aangewend is
  1. Die lak droog vinnig en vorm 'n harde, duursame afwerking wat die natuurlike skoonheid van die hout versterk.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: lacquer(en)
Nederlands: lak(nl) m
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek lak  
Verlede Tyd  ek  het gelak      
Verlede deelwoord gelakte   
  1. Om lak aan te wend
  2. (sport) Om 'n persoon met die gewig van jou eie liggaam op die grond te dwing, gewoonlik deur bo-op te spring of jou gewig daarin te slaan.
  1. Hy merk dat haar toonnaels nie geverf is nie, maar nogtans goed versorg is, herinneringe aan sy ma, een vakansie in Pretoriuskop in die sestigs, verseg om iets aan haar toonnaels te lak, maar die Cutex het mooi egalig op haar vingernaels droog geword, moes die Bosveld-luggie gewees het. [2]
  2. Siya aan Bokke: Moenie bang wees om hárd te lak. [3]

    Vertalings

  Vertalings:   1. hout bewerk
Engels: lacquer(en)
Nederlands: lakken(nl)
  Vertalings:   2. sport
Engels: tackle(en)
Nederlands: tacklen(nl)