Gaan na inhoud

landskap

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Landskap van Mosselbaai
Enkelvoud Meervoud
  landskap    landskappe  
   
(lêer)
land•skap
  1. (geologie) hoe 'n spesifieke streek lyk in terme van geologiese vorms en plantegroei
  2. (kuns) 'n skildery of tekening wat 1) uitbeeld
  1. Watererosie skep diep klowe in die landskap. [1]
  2. Ek het 'n pragtige landskap geteken met my kleurpen.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   1. vorms en plantegroei
Engels: landscape(en)
Nederlands: landschap(nl) o
  Vertalings:   2. uitbeelding
Engels: landscape(en)
Nederlands: landschap(nl) o