langbeenspinnekop
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| langbeenspinnekop | langbeenspinnekoppe |
- lang•been•spin•ne•kop
- (spinagtiges) 'n Spinnekop met lang bene en ses oë wat aan die familie
Pholcidae behoort
- Langbeenspinnekoppe is nie dieselfde as hooiwaens nie wat net twee oë het.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|