lap
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
lap | lappe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
lappie | lappies |
Betekenisse
Werkwoord
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | lap |
Verlede Tyd | ek | het gelap |
Betekenisse
- Materiaal stuk-stuk heel maak, verslete dele toemaak deur lappies daaraan vas te werk.
- Enigiets anders op dergelike wyse stuk-stuk regmaak.
Verwante woorde
Engels (en)
Selfstandige naamwoord
- (renbaan, ens.) Rondte, omwenteling, een keer om die baan.
- Slypskyf.