latere
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | laat | late | ||
Vergrotend | later, latere | |||
Oortreffend | laatste |
Woordafbreking
- la•te•re
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Wie later 'n bepaalde amp bekleed het.
Eienskappe
- Die attributiewe vorm van die vergrotende trap van laat.
Voorbeeldsinne
- Hy was 'n vriend van die latere president Obama.