lawa
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lawa |
- Sedert 1778 as lava in Nederlands bekend. Leenwoord uit 'n Napolitaanse dialek van Italiaans. Die verdere oorsprong word betwis.[1]
- la•wa
- (geologie) gesmelte rots wat tydens 'n vulkaanuitbarsting vrygestel word
- Lawa wat teen die hange van Spanje se La Palma-eiland afloop, het reeds minstens 320 geboue verwoes.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|