leem
Voorkoms
- Sedert die 10de eeu uit Oudnederlands as leim opgeteken. Afkomstig van Proto-Germaans *lai-ma- (modder). Moontlik met Latyn limus (vuil, slyk) verwant.[1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| leem |
- (geologie) Vrugbare grond wat hoofsaaklik klei en meer as 20% sand bevat, wat kleiagtig (kniebaar) is as dit nat word en nie maklik water deurlaat nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|