leenwoord
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| leenwoord | leenwoorde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| leenwoordjie | leenwoordjies |
- Van die werkwoord om te leen en die naamwoord woord.
- leen•woord
- 'n Woord wat vanuit een taal in 'n ander taal opgeneem is.
- 'n Leenwoord behou soms sy vreemde spelling as dit in 'n taal opgeneem word.