Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- Hulp:IPA: [lɪər]
- (gereedskap) Klimtoestel met twee ewewydige balke en dwarsstukke (sporte) waarop mens klim om hoër by te kom.
- (kleding) 'n Stof van gelooide diervel (waarmee klere, skoene, ens. gemaak word).
- 'n Haakplek in 'n kous (waarvan die skeur soos die klimtoestel lyk).
- Teorie of doktrine; dit wat geleer word.
- Pasop dat jy nie van die leer afval nie.
- Die stoel is met leer oorgetrek.
- My kous het 'n leer in.
- In teenstelling met die Rooms-Katolieke Kerk, baseer die Protestantisme sy leer op die Skrif alleen.
- «Van anderman se leer is dit lekker om breë rieme te sny.»
- Iemand anders se goed kwistig gebruik.
- Die natuur is sterker as die leer (geleerdheid kan nie instink oorwin nie).
- Kennis en vaardighede verwerf; aanleer; in die geheue opneem en jou eie maak.
- Kennis en vaardighede oordra; onderrig; les gee.
- 'n Kous wat skeur.
- Ek skryf môre eksamen en sal moet leer.
- Ek sal jou leer hoe die storie werk.
- My kous het geleer.
- Nood leer bid (moeilikheid maak mens vindingryk).
- Ek moet hom die abc leer ('n onkundige persoon met elementêre dinge help).
- In nood leer 'n mens jou vriende ken (ware vriende staan mens in moeilike tye by).
- Jy wil jou ouma die paplepel leer vashou ('n ervare persoon probeer wysmaak).
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor leer.
- Hulp:IPA: [leːɐ̯]
-
- Leeg
- Hulp:IPA: [lɪːr]
-
- (kleding)Leer, materiaal wat van die vel van beeste, bokke ens. vervaardig word.
- leder
- leren, lederen
- juchtleer, schaapsleer
- Trap, Leer
- Leer, wat geleer word, teorie.
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van leren
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van leren
- gebiedende wys van leren
- 1.: Ik leer.
- 2.: Leer je?
- 3.: Leer!