leesteken
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| leesteken | leestekens |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| leestekentjie | leestekentjies |
- lees•te•ken
- (taalkunde) Onuitgesproke tekens wat by geskrewe teks gevoeg word om die sinstruktuur te verhelder.
- Algemene leestekens sluit in: die punt, komma, vraagteken, koppelteken, deelteken, dubbelpunt, ens.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor leesteken.