leeuwelp
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| leeuwelp | leeuwelpe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| leeuwelpie | leeuwelpies |
-
(lêer)
- leeu•welp
- (soogdiere) 'n Jong leeutjie
- 'n Bobbejaanmannetjie wat 'n leeuwelpie ronddra en hom versorg is oor die naweek in die Krugerwildtuin opgemerk.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|