lensie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lensie | lensies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| lensietjie | lensietjies |
- len•sie
- (plante), (landbou)
Lens culinaris 'n Eenjarige peulplant wat gekweek word vir sy lensvormige eetbare sade of peulgewasse
- Lensies word in sop gekook.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lens | lense |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| lensie | lensies |
- Verkleinwoord van lens. 'n Klein lens.
- Ek sukkel soggens om my lensies in te sit.