Gaan na inhoud

lepellys

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  lepellys    lepellyste    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  lepellysie     lepellysies  
lepel + lys
le•pel•lys
'n Lys van dinge om voor 'n mens se dood te bereik.
'n Lepellys kan jou aanspoor om 'n meer opwindende en voller lewe te lei, bv. om nog eendag te rekspring. (bucket list)

    Sinonieme

emmerlys

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bucket list(en)