Gaan na inhoud

leusien

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Leusien se molekule
Enkelvoud Meervoud
  leusien     
leu•sien
(biologie), (chemie) 'n proteïnogene alfa-aminosuur
  1. Metionien (Met) en Lisien (Lis) is geïdentifiseer as die eerste beperkende aminosure vir groeiende lammers. Hierdie twee aminosure, asook Treonien (Tre), Leusien (Leu), Isoleusien (Ile) en Fenielalanien (Fen) is teen optimale vlakke ingesluit in 'n geoptimeerde voerkraal rantsoen, OP.[1]
Aminosuur

    Afkorting

Leu

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: leucine(en)
Nederlands: leucine(nl) o