Gaan na inhoud

lewende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordleef
Bywoordeliklewend
Attibutieflewende
Teenwoordige deelwoord
  1. attributief: wat leef , wat lewe
  1. Lewende dinge haal asem, eet, skei afvalstowwe uit, groei, beweeg, plant voort en het sintuie waarmee die omgewing waargeneem word.[1]