Gaan na inhoud

lewends

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordleef
Bywoordeliklewend
Attibutieflewende 
Partitieflewends
Teenwoordige deelwoord
  1. Partitiewe vorm van lewend.: (iets/niks) wat leef , wat lewe
  1. In sy tyd al het mense gepraat oor [Michelangelo se] vermoë om iets lewends uit steen op te roep.[1]