lewerik
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lewerik | lewerike |
-
(lêer)
- le•we•rik
- (voëls) 'n Klein, uiterlik onopvallende sangvoël uit die familie
Alaudidae wat bekend is vanweë sy kenmerkende sang
- Die Vaalrivierlewerik, ook bekend as Botha se lewerik, is op die randjie van uitwissing, aangesien net sowat 340 voëls oor is[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor lewerik.