liefhê
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | het lief |
| (in bysin) | ... dat ek | liefhet |
| Verlede Tyd | ek | had lief |
| Onbepaalde wys | lief te hê | |
| Teenwoordige deelwoord | liefhebbend | |
| Verlede deelwoord | liefgehad | |
-
(lêer)
- om gevoelens van liefde te ondervind
- En in die bekende Wiegliedjie sus hy met die klankvolle onsin van 'n liefhebbende moeder vir kindjie aan slaap op die fluistermaat van vertederende verkleinwoordjies en kinderlike krompraat[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|