liefhebbend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | liefhê |
| Bywoordelik | liefhebbend |
| Attibutief | liefhebbende |
- lief•heb•bend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wie/wat liefhet, terwyl dit liefhet
- Daar word uitdruklik in die vertaling genoem dat tannie 'n titel is wat liefhebbend en eerbiedig is en wat teenoor 'n ouer dame gebruik word.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|