ligbeeld²
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ligbeeld² | ligbeelde² |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ligbeeldjie² | ligbeeldjies² |
- Ligbeelde is daardie beelde van lig of kleur wat jy kan sien terwyl jou oë toe is, en jy jou oë vryf of wanneer jy hoes. (phosphene)
- ligsien, ligsig, fosfeen