Gaan na inhoud

limietskakelaar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Limietskakelaar
Enkelvoud Meervoud
  limietskakelaar     limietskakelaars  
IPA: [ləˈmitˌskɑːkəlɑːr], meervoud: [ləˈmitˌskɑːkəlɑːrs]
لِمِیتْ سْكاكِلارْ , meervoud: لِمِیتْ سْكاكِلارْسْ
'n Tipe skakelaar wat gebruik word om meganiese prosesse te outomatiseer.
As 'n kartonboks op 'n vervoerband beweeg, kan 'n limietskakelaar so geplaas word dat die boks teen die skakelaar sal druk soos dit verbykom, wat 'n stroombaan sluit en 'n rekenaar daarvan inlig, wat op sy beurt op verdere aksies kan besluit.

    Vertalings

  Vertalings:    limietskakelaar
Duits: Endschalter(de), Endausschalter(de), Begrenzungsschalter(de), Endlagenschalter(de), Grenzschalter(de)
Engels: limit switch(en)