Gaan na inhoud

limousine

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  limousine    limousines  
   
(lêer)
li•mou•si•ne
'n Groot, sjofeur-gedrewe luukse voertuig met 'n afskorting tussen die bestuurders- en die passasierskompartement wat meganies met die hand of met 'n knoppie elektronies bedryf kan word.
  1. KCNA, 'n Noord-Koreaanse nuusagentskap, berig Poetin se Russies vervaardigde limousine is op 18 Februarie aan Kim se topassistente afgelewer.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: limousine(en)
Nederlands: limousine(nl) v