lineêr
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | lineêr | lineêre | lineêrs |
- li•ne•êr
- Dit is 'n lineêre molekule wat bestaan uit honderde tot duisende glukose-eenhede gekoppel deur α-1,4-glikosidiese bindings.[1]
| Mees algemene molekulêre vorms | |||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Molekule | |||||||
| Formule | AX of AX2 | AX2E of AX2E2 | AX3 | AX3E | AX4 | AX5 | AX6 |
| Byvoeglike naamwoord | lineêr | gebuig of hoekig | trigonaal planêr | trigonaal piramidaal | tetraëdries | trigonaal bipiramidaal | oktaëdries |
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|