linkerkant

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  linkerkant     linkerkante  

Woordafbreking

lin•ker•kant

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Die kant waar die hart sit; wat links is.

    Voorbeeldsinne

Jy mag nie hier aan die linkerkant van die straat parkeer nie.

    Antonieme

regterkant

    Vertalings

  Vertalings:    linkerkant
Nederlands: linkerkant(nl)
Engels: left-hand side(en)