Gaan na inhoud

linkerpoot

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  linkerpoot    linkerpote  
linker + poot
lin•ker•poot
(anatomie) enigeen van die pote van 'n dier of 'n stoel aan die linkerkant
Buttercup se kreupel linkerpoot is in Februarie geamputeer en nou wag hy op sy nuwe kunspoot[1]

    Antonieme

Regterpoot
Poot

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: left leg(en)
Nederlands: linkerpoot(nl) m